1 Samuel 21:13 Die Boodskap (DB)

Hy het toe voor hulle gemaak of hy mal is. Toe hulle hom vang, het hy hom stapelgek gehou: hy het met sy naels aan die deure by die dorp se ingang gekrap en die spoeg het oor sy baard geloop.

1 Samuel 21

1 Samuel 21:3-14