1 Samuel 21:11 Die Boodskap (DB)

Akis se paleiswerkers sê toe vir hom: “Maar dis mos Dawid, die koning van die land! Dis mos oor hóm wat die vroue sing as hulle in die rondte dans: “Saul het duisende verslaan en Dawid tien duisende.”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:7-15