1 Samuel 20:42-43 Die Boodskap (DB)

42. Jonatan sê toe vir Dawid: “Jy kan maar gaan. Jy is veilig, want ons twee het in die Naam van die Here ’n belofte aan mekaar gemaak; en die Here sal altyd sorg dat ek en jy en ons kinders daardie belofte nakom.”

43. Dawid het toe sy goed gevat en weggegaan, en Jonatan is terug dorp toe.

1 Samuel 20