1 Samuel 2:8 Die Boodskap (DB)

Hy laat onbelangrike mense uit die stof opstaan; Hy tel die armes van die ashoop af op. Hy laat hulle by belangrike mense sit; Hy gee hulle ’n spesiale plek.Dit is seker: die pilare van die aarde is die Here s’n; Hy maak die aarde daarop vas.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:7-17