1 Samuel 2:27 Die Boodskap (DB)

Daar het ’n man wat God gestuur het by Eli gekom met hierdie boodskap van die Here af: “Toe jou familie in Egipte, in die land van die farao was, het Ek vir hulle mooi gesê dat Ek die Here is.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:25-33