1 Samuel 2:21 Die Boodskap (DB)

Die Here hét toe aan Hanna aandag gegee: sy het weer ’n baba verwag. Sy het daarna nog drie seuns en twee dogters gehad. Haar seuntjie Samuel het by die Here grootgeword.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:13-24