1 Samuel 2:16 Die Boodskap (DB)

As die man vir hom sê: “Wag net eers tot die Here se deel verbrand is, dan kan jy vir jou vat wat jy wil,” sê die jong man: “Nee, gee dit dadelik, en as jy dit nie doen nie, vat ek dit met geweld!”

1 Samuel 2

1 Samuel 2:8-17