1 Samuel 19:22 Die Boodskap (DB)

Saul gaan toe maar self na Rama toe. Toe hy by die groot put in Seku kom, het hy gevra waar Samuel en Dawid is. Die mense het hom beduie na die huis van die profete in Rama.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:18-24