1 Samuel 19:13 Die Boodskap (DB)

Mikal het die beeld van die huisgod gevat en dit op die bed gesit. Sy het ’n deken oor die beeld gegooi en ’n bokhaarkombersie om die beeld se kop gedraai.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:6-18