1 Samuel 18:8 Die Boodskap (DB)

Daaroor het Saul baie kwaad geword. Hy het niks van die liedjie se woorde gehou nie en gedink: “Hulle prys Dawid vir tien duisende wat hy gewen het, maar mý prys hulle net vir duisende. Hulle moet hom nou nog net koning maak!”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:1-2-16