1 Samuel 18:30 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne het baie keer teen die Israeliete oorlog gemaak, maar elke keer het Dawid beter gevaar as Saul se offisiere. So het Dawid beroemd geword.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:28-30