1 Samuel 17:57 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid terugkom by die kamp nadat hy die Filistyn doodgemaak het, het Abner hom na Saul toe gebring. Hy het die kop van die Filistyn nog by hom gehad.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:51-58