1 Samuel 17:49 Die Boodskap (DB)

Dawid steek sy hand in die sak, haal ’n klip uit en gooi met die slingervel. Die klip tref die Filistyn reg voor die kop en gaan in sy voorkop in sodat hy vooroor op die grond val.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:39-57