1 Samuel 17:45 Die Boodskap (DB)

Maar Dawid sê vir die Filistyn: “Jy kom teen my veg met ’n swaard en ’n spies en ’n kromswaard, maar ek veg teen jou in die Naam van die magtige Here, die God van die manskappe van Israel, met wie jy gespot het.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:35-55