1 Samuel 17:4 Die Boodskap (DB)

Daar kom toe ’n voorvegter uit die kamp van die Filistyne. Sy naam was Goliat. Hy het uit die dorp Gat gekom en hy was amper drie meter lank.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-11