1 Samuel 17:33 Die Boodskap (DB)

Maar Saul sê vir Dawid: “Nee, man, jy kan nie teen hierdie Filistyn gaan veg nie! Jy is nog ’n kind en hy is van kleintyd af al ’n beroepsoldaat.”

1 Samuel 17

1 Samuel 17:31-36