1 Samuel 17:11 Die Boodskap (DB)

Saul en al die Israeliete het gehoor wat die Filistyn vir hulle skree. Hulle het hulle koud geskrik en was doodbang.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:5-20