1 Samuel 16:2 Die Boodskap (DB)

Samuel sê toe: “Maar ek kan nie sommer net gaan en dit doen nie! As Saul dit hoor, sal hy my doodmaak!”“Nou maar vat dan ’n verskalf,” sê die Here, “en sê jy wil die dier vir die Here gaan offer.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:1-4