1 Samuel 15:4 Die Boodskap (DB)

Saul het vir die mense laat weet hy wil teen die Amalekiete gaan veg. Hulle het by Telaim bymekaargekom, en toe hy die manne tel, was daar 200 afdelings uit Israel en tien afdelings uit Juda.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-8