1 Samuel 15:30 Die Boodskap (DB)

“Ek het gesondig,” sê Saul toe weer. “Moet my asseblief nie voor die Israeliete en hulle leiers verneder nie: kom kniel saam met my voor die Here jou God.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:20-35