1 Samuel 15:26 Die Boodskap (DB)

“Nee, ek gaan nie saam met jou nie,” sê Samuel vir hom. “Omdat jy die woorde van die Here eenkant toe gestoot het, het die Here jou ook eenkant toe gestoot. Jy gaan nie meer die koning van Israel wees nie.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:16-28