1 Samuel 15:22 Die Boodskap (DB)

Toe sê Samuel:Hou die Here meer van allerhande offers as van gehoorsaamheid? Nee, om gehoorsaam te wees is beter as om offerdiere te slag, en om te luister is beter as om die vet van ramme te verbrand.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:20-29