1 Samuel 15:2 Die Boodskap (DB)

Die magtige Here het gesê Hy onthou baie goed wat die Amalekiete gedoen het toe die Israeliete uit Egipte getrek het. Hulle het die Israeliete voorgekeer.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-9