1 Samuel 15:19 Die Boodskap (DB)

Hoekom het jy nie na die Here geluister nie? Hoekom het jy van die goed gegryp wat julle by die Amalekiete gevat het? Jy het ’n lelike ding gedoen. Die Here hou niks daarvan nie.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:9-29