“Ek is jammer Ek het vir Saul laat koning maak, want hy luister nie na My nie en doen nie wat Ek vir hom sê nie.”Samuel was baie ongelukkig daaroor en hy het dwarsdeur die nag ernstig gebid.