1 Samuel 14:52 Die Boodskap (DB)

Solank Saul geleef het, was daar groot gevegte met die Filistyne. Daarom het Saul elke man wat kon veg en wat nie bang was nie, as ’n soldaat gebruik.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:43-52