1 Samuel 14:50 Die Boodskap (DB)

Saul was getroud met Aginaäm. Sy was die dogter van Agimaäs. Die naam van Saul se generaal was Abner. Abner was sy neef. Hy was Ner se seun.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:40-52