1 Samuel 14:43 Die Boodskap (DB)

Saul sê vir hom: “Vertel my wat jy gedoen het.” Jonatan vertel hom toe en sê: “Ek het maar net ’n bietjie heuning geproe met die punt van ’n stok. Moet ek nou daaroor doodgemaak word?”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:37-47