1 Samuel 14:30 Die Boodskap (DB)

Dit sou soveel beter gewees het as die manne vandag goed kon weglê aan die goed wat hulle by die Filistyne gevat het. Ons kon die Filistyne ’n nekslag gegee het.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:27-35