1 Samuel 14:3 Die Boodskap (DB)

saam met die priester Agija, wat vir die Here moes vra wat hulle moet doen. Niemand het geweet dat Jonatan weg was nie. (Agija was een van die priesters van Silo. Sy pa was Agitub, Ikabod se broer. Sy oupa was Pinehas, Eli se seun.)

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-10