1 Samuel 14:26 Die Boodskap (DB)

Toe die manne deur die bos gaan, sien hulle die vet heuningkoeke, maar niemand het dit gewaag om daaraan te proe nie, want hulle was bang oor die eed wat Saul gesweer het.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:21-29