1 Samuel 14:20 Die Boodskap (DB)

Saul en al die manskappe by hom trek toe saam vir die geveg. Maar tot hulle verbasing sien hulle dat die Filistyne in die deurmekaarspul teen mekaar veg!

1 Samuel 14

1 Samuel 14:17-30