1 Samuel 14:17 Die Boodskap (DB)

Saul het vir die manskappe by hom gesê: “Kyk wie van ons is nie hier nie.” Hulle kom toe agter dat Jonatan en sy wapendraer nie daar is nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:16-18