1 Samuel 13:8 Die Boodskap (DB)

Saul het sewe dae gewag soos Samuel met hom afgespreek het. Maar toe Samuel nie opdaag nie, het die mense van Saul af begin wegloop.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:7-17