1 Samuel 13:6 Die Boodskap (DB)

Toe die gewone burgers van Israel sien dat hulle in die moeilikheid is en dat hulle in ’n hoek is, het hulle oral gaan wegkruip: in grotte, rotsskeure, klowe, gate en droë putte.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-16