1 Samuel 13:4 Die Boodskap (DB)

Die boodskap wat by al die Israeliete uitgekom het, was: “Saul het die wagte van die Filistyne aangeval en die Filistyne is nou baie kwaad vir die Israeliete.” Die gewone burgers is toe ook opgeroep om by Saul in Gilgal aan te sluit.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-9