1 Samuel 12:5 Die Boodskap (DB)

Samuel sê vir hulle: “Die Here is vandag getuie en sy gesalfde koning is ook getuie dat julle gesê het ek het niks onwettigs gedoen nie.” Hulle stem toe saam: “Die Here is getuie.”

1 Samuel 12

1 Samuel 12:4-9