1 Samuel 12:24 Die Boodskap (DB)

Onthou, julle moet respek hê vir die Here. Julle het self gesien watter groot dinge Hy vir julle gedoen het. Daarom moet julle Hom getrou en met oorgawe dien.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:18-25