1 Samuel 12:2 Die Boodskap (DB)

Nou kan die koning julle lei. Ek is ’n ou man en ek is grys; ja, my kinders is so oud soos julle. Ek self het julle gelei van my jong dae af tot vandag toe.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:1-12