1 Samuel 11:9 Die Boodskap (DB)

Vir die boodskappers van Jabes is daar gesê: “Sê vir die mense van Jabes in Gilead: ‘Môre as die son op sy warmste is, kom daar hulp.’” Toe dié boodskap by hulle uitkom, was die mense van Jabes baie bly.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-15