1 Samuel 11:1 Die Boodskap (DB)

Nagas het uit Ammon opgetrek en die dorp Jabes in Gilead beleër. Die mense van Jabes sê toe vir Nagas: “Ons wil graag ’n ooreenkoms met u aangaan. Ons is bereid om u onderdane te wees.”

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-7