1 Samuel 10:9 Die Boodskap (DB)

Die oomblik toe Saul omdraai om van Samuel af weg te gaan, het God klaar sy hart verander. Al die dinge wat Samuel gesê het sal gebeur, het werklik nog dieselfde dag gebeur.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:3-16