1 Samuel 10:5 Die Boodskap (DB)

“Daarna sal jy by Gibea-Elohim kom, waar die Filistyne se wagte is. As jy naby die dorp kom, sal jy ’n groep profete kry wat bo van die offerplek af kom met harpe, tamboeryne, fluite en liere. Hulle sal in profetiese ekstase wees.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:2-12