1 Samuel 10:3 Die Boodskap (DB)

“As jy van daar af verder gaan en jy kom by die eikeboom van Tabor, sal jy drie mans teëkom. Hulle is op pad na die plek van God by Bet-El. Een dra drie boklammers, die ander een drie ringbrode en die laaste een ’n kruik wyn.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-6