1 Samuel 10:26 Die Boodskap (DB)

Saul is ook na sy huis in Gibea toe. ’n Klompie dapper mans is saam met hom, want die Here het hulle elkeen se hart geroer.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:22-27