1 Samuel 10:16 Die Boodskap (DB)

“Hy het ons verseker dat die donkies gekry is,” antwoord Saul. Maar oor die koningskap waarvan Samuel gepraat het, het Saul nie ’n woord gesê nie.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:8-26