1 Samuel 10:11 Die Boodskap (DB)

Almal wat hom jare al geken het, kon hulle oë skaars glo toe hy so saam met die profete is en net soos hulle maak. “Wat het met Kis se seun gebeur?” vra hulle vir mekaar. “Hoort Saul dan by die profete?”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:2-21