1 Samuel 1:23 Die Boodskap (DB)

Elkana het vir haar gesê: “Maak soos jy goeddink, en mag die Here jou help.” Hanna het by die huis gebly en haar kind versorg totdat hy nie meer aan haar gedrink het nie.

1 Samuel 1

1 Samuel 1:16-24