1 Samuel 1:18 Die Boodskap (DB)

Nederig het Hanna hom geantwoord: “Dankie dat u vir my goed is.” Sy het na haar mense toe teruggegaan en geëet. Sy het nie meer so ongelukkig gelyk nie.

1 Samuel 1

1 Samuel 1:15-27