1 Kronieke 9:28 Die Boodskap (DB)

Sommige deurwagte was verantwoordelik vir die offergereedskap. Hulle moes die regte hoeveelheid gereedskap voorsien en dit weer ontvang wanneer dit teruggebring is.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:25-30